Die Thinking Tools Studietegniek Kursusse van Graad 2 tot 12 sluit alle vakke in, ook figure-out wiskunde en wiskunde geletterdheid ekstraklasse

mm course teacher breinbane

Jy is op die regte plek as jy jou kind wil laat leer dink en beter presteer!

Hier is meer inligting oor die Thinking Tools kursus: Brief aan ouer en versorgers.


Wat bied Thinking Tools aan wat uniek is?

Elke graad het 'n kursus waar kinders die Thinking Tools Studietegniek leer.

In die kursus word hulle geleer om te analiseer, te sinteseer, te evalueer, om korrekte feite bymekaar te sit, prosesse van feite te onderskei, foute te identifiseer, alternatiewe te ontdek en emosies te bestuur.

Die belangrikste is dat jou kind leer om patrone raak te sien en sluitings te ervaar. Sonder sluitings is dit papegaai tipe leer.

Thinking Tools het 'n unieke benadering tot wiskunde wat gedryf en gelei word deur Stap Zero.

Die doel is om jou kind te bemagtig met uitwerkvaardighede. Dit word dedoen deur die brein te stimuleer om patrone in somme te ontdek.

Sodra die patrone ontdek is, kan die brein eers begin om die stappe van die som uiteen te sit.

Dit stel die kind in staat om die som te in woorde uiteen te sit wat 'n unieke omgekeerde onderrigbenadering is en een van die hoofredes waarom Thinking Tools-leerders uitskieters is.


Hoeveel betaal jy tans vir wiskunde ekstraklasse?

R1000 of meer per maand?

Waarom is die Thinking Tools metode die voorkeur metode?

Ons is die enigste organisasie wat jou kind se brein kan ontwikkel.

Waarom is breinontwikkeling noodsaaklik?

Met die Thinking Tools metode word nuwe breinbane vasgelê.

Waarom is breinbaan-vaslegging belangrik vir jou kind?

Breinbane = langtermyn geheue en om nuwe probleme me op te los.

Wat gebeur as my kind eksamen skryf sonder breinbane?

Dan is die kanse goed dat jou kind belangrike feite gaan vergeet en 'n 'blank' slaan.

Waarom nie oudtydse studiemetodes nie?

Outydse studiemetode kursusse dra nie kennis dat jou kind se brein oor 'n Moederskip van alle Denke beskik nie. Lees hier waarom leer met opsommings op 'n eksamen ramp afstuur.

Is dit moeilik en sal my kind selfstandig kan werk?

Dit is so maklik dat graad 3s en 4s al alleen Zoom sessies doen en weet hoe om te leer.


Indien jy wil weet of jou skool of ekstraklas onderwyser die brein verstaan en jou kind brein-gebaseerd onderrig of nie, bestel jou GRATIS Veldgids om te bepaal of jou kind geleer word om krities en logies te dink of NIE


What you see is What you Get.

Onder aan elke graad is daar vir jou 'n GRATIS soos in verniet 'n Thinking Tools figure-out wiskunde ekstraklas om na te kyk voordat jy aansluit.


Die volgende kursusse is beskikbaar op die Marvelous Minds kursus-platform

Mamma/Juffrou Graad RR tot 3

Thinking Tools Courses 1

Graad 2 Net wiskunde

Begin Maandag 13 April

Thinking Tools Graad 2 Wiskunde program

Graad 3 Net wiskunde

Thinking Tools Courses 1

Graad 4 - Alle vakke + wiskunde

Graaad 4 Thinking Tools Kursus

Graad 5 - Alle vakke + wiskunde

Graaad 5 Thinking Tools Kursus

Graad 6 - Alle vakke + wiskunde

Graaad 6 Thinking Tools Kursus

Graad 7- Alle vakke + wiskunde

Graaad 7 Thinking Tools Kursus

Graad 8 - Alle vakke + wiskunde

7

Graad 9 - Alle vakke + wiskunde

8

Graad 10 - Alle vakke + wiskunde

9

Graad 11 - Alle vakke + wiskunde

Thinking Tools Courses

Graad 12 - Alle vakke + wiskunde

11

Omdat ons onderrig brein-gebaseerd is, werk Thinking Tools vir alle kurrikulums.

Ons Spesialis onderwysers beskik oor spesiale kommunikasie-vaardighede om jou kind heeltyd veilig en geborge te hou.

Jou kind leer teen eie pas en kan uit die reeds opgeneemde klasse kies soos nodig vir eksamenvoorbereiding.

Omdat jy as ouer saam met jou kind op 'n WhatsApp groep is, is jy deurlopend op hoogte van jou kind se vordering.

Tydens die ekstra wiskunde klasse kry jou kind onmiddellike terugvoer op formatiewe assesserings


Parents Hold the Key to Better Education, leer meer HIER.

Learners Hold the Key to Better Learning. lees meer HIER


Skole, onderwysers en ouers wat inkoop op Thinking Tools speel in die internasionale liga.

Die artikel van Cas Olivier het in die STEM Magazine van Januarie 2025 verskyn met die titel ‘The Need for Brain-based learning: Addressing Modern Educational Concerns.'

STEM Magazine het ook Cas Olivier se baanbrekerswerk oor Stap Zero gepubliseer – ’n ontdekking wat toenemend erken word as een van die mees diepgaande bydraes tot onderrig en leer in onlangse dekades.

Stap Zero onthul dat betekenisvolle leer nie by Stap 1 begin nie; dit begin met ’n onsigbare kognitiewe fase waar die brein die taak organiseer en sy interne ritme in lyn bring voordat dit met inhoud begin. Hierdie insig hervorm hoe onderwysers denke fasiliteer, hoe leerders elke tema of som moet benader om suksesvol te wees.

Jy kan die volledige Stap Zero-artikel hier lees: Step Zero: A Vital Pause for Success

Die STEM Magazine is 'n wêreld-leier tydskrif oor Science, Technology, Engineering and Mathematics wat in 74 lande deur meer as 500 000 mense gelees word.