Die Thinking Tools Studietegniek Kursusse van Graad 2 tot 12 sluit alle vakke in, ook figure-out wiskunde en wiskunde geletterdheid ekstraklasse teen R380 per maand of R150 per maand

mm course teacher breinbane

Kies jou kind se graad en kry meer inligting oor die R150 en R350 opsie ASOOK 'n gratis wiskunde figure out klas.


antwoorde te gee

Die belangrikste is dat jou kind leer om patrone raak te sien en kognitiewe sluitings te maak. Sonder kognitiewe sluitings is dit papegaai tipe leer.

Thinking Tools het 'n unieke benadering tot wiskunde wat gedryf en gelei word deur Stap Zero.

Sodra die patrone ontdek is, kan die brein eers begin om die stappe van die som uiteen te sit

Nie memoriseer 2


What you see is What you Get.

Onder aan elke graad is daar vir jou 'n GRATIS Thinking Tools figure-out wiskunde ekstraklas om na te kyk voordat jy aansluit.


Die volgende kursusse is beskikbaar op die Marvelous Minds kursus-platform

Mamma/Juffrou Graad RR tot 3

Thinking Tools Courses 1

Graad 2 Net wiskunde klasse

Thinking Tools Graad 2 Wiskunde program

Graad 3 Net wiskunde klasse

Thinking Tools Courses 1

Graad 4 - Alle vakke + wiskunde

Graaad 4 Thinking Tools Kursus

Graad 5 - Alle vakke + wiskunde

Graaad 5 Thinking Tools Kursus

Graad 6 - Alle vakke + wiskunde

Graaad 6 Thinking Tools Kursus

Graad 7- Alle vakke + wiskunde

Graaad 7 Thinking Tools Kursus

Graad 8 - Alle vakke + wiskunde

7

Graad 9 - Alle vakke + wiskunde

8

Graad 10 - Alle vakke + wiskunde

9

Graad 11 - Alle vakke + wiskunde

Thinking Tools Courses

Graad 12 - Alle vakke + wiskunde

11

Omdat ons onderrig brein-gebaseerd is, werk Thinking Tools vir alle kurrikulums.

Ons Spesialis onderwysers beskik oor spesiale kommunikasie-vaardighede om jou kind heeltyd veilig en geborge te hou.

Jou kind leer teen eie pas en kan uit die reeds opgeneemde klasse kies soos nodig vir eksamenvoorbereiding.

Omdat jy as ouer saam met jou kind op 'n WhatsApp groep is, is jy deurlopend op hoogte van jou kind se vordering.

Tydens die ekstra wiskunde klasse kry jou kind onmiddellike terugvoer op formatiewe assesserings


Parents Hold the Key to Better Education, leer meer HIER.

Learners Hold the Key to Better Learning. lees meer HIER


Skole, onderwysers en ouers wat inkoop op Thinking Tools speel in die internasionale liga.

Die artikel van Cas Olivier het in die STEM Magazine van Januarie 2025 verskyn The Need for Brain-based learning: Addressing Modern Educational Concerns

Die artikel van Cas Olivier het in die STEM Magazine van November2025 verskyn Step Zero: A Vital Pause for Success