Graad 11 Thinking Tools Studietegniek Kursus Alle vakke asook wiskunde Figure out klasse.
R399 vir 4 lewendige Zoom wiskunde klasse per maand of die R199 opsie

Die graad 11 gewone wiskunde Zoom ekstraklasse is Woensdae aande 19:00 tot 20:00 gedurende die kwartaal.
Die graad 11 wiskunde geletterdheid Zoom ekstraklasse is Donderdae aande 18:00 tot 19:00 gedurende die kwartaal.
Kliek HIER vir meer inligting oor Opsie 1 en Opsie 2
Die twee opsies verskil slegs in terme van die lewendige Wiskundeklasse. Die res is 100% dieselfde in terme van ondersteuning met die aanleer van vakke en hulp met wiskundesomme.
Hier is 'n gratis wiskunde geletterdheid klas oor tariewe
Graad 11 Wiskunde Trig som met Algebra en 'n Stap Zero
Let op die volgende in die opname oor die leeromgewing:
Die doel van die klasse:
Wat jy wil weet
Ons neem kinders jaar vir jaar deur tot in graad 12.

Wat is ingesluit?
Hoe skryf ek in?
Registreer op die Marvelous Minds Platform: Die "Enrollment Key" is 2025
Nadat jy ingeskryf het is daar 'n WhatsApp skakel na Opsie 1 en Opsie 2 Thinking Tools Club waar jy hulp en ondersteuning kry.
Jy betaal met Payfast wat elke maand op dieselfde dag die bedrag aftrek.
Belê vandag in jou kind se toekoms!
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)

Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2026 LearningDesigns. All Rights Reserved