Thinking Tools brein-gebaseerde opleidingsessies vir Tersiêre studente


Wat is ingesluit?
3 x 2-uur interaktiewe sessies wat lewendig met Zoom gedoen word.
Alle kursusmateriaal
Die waarborg dat jou punte sal verbeter
Wat is die koste?
Vir een student is die koste R800
Stel 'n groep van vier toegewyde studente in dieselfde akademiese jaar en studierigting saam, en jy kan kwalifiseer vir 'n gratis kursus.
Vir die ander studente is die koste dan R700 per student.
Hoe skryf ek in?
WhatsApp Cas Olivier 0832592857
Moenie hierdie geleentheid mis om jou akademiese prestasie te verbeter nie!
Die kursus is gratis vir enige student wat 'n groep van vyf studente, insluitend jouself, bymekaar bring.
Stap 1
Kry 'n groep van 5 studente bymekaar
Stap 3
Neem deel aan die sessies en sien resultate binne ses ure van deelname!
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)

Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2026 LearningDesigns. All Rights Reserved