Thinking Tools Kursusse vir Onderwysers wat in Afrikaans Onderrig (20 CPTD punte) - R800

Thinking Tools is wêreld leiers in terme opvoedkundige insig
Die artikel van Dr Cas Olivier in die STEM Magazine van Januarie 2025 The Need for Brain-based learning: Addressing Modern Educational Concerns
Die artikel van Dr Cas Olivier in die STEM Magazine van November 2025 Step Zero: A Vital Pause for Success
Ons bied ook lewendige Zoom kursusse vir skole of individuele groepe onderwysers. Kliek HIER vir meer inligting.
Vir skole of groepe reël ons datums wat julle pas. WhatsApp Cas Olivier 0832592857
Marvelous Minds registreer ook tutor sentrums as DARE2TUTOR Differently Tutor Sentrums van uitnemendheid.
Kliek HIER vir meer inligting om deel te word van kwaliteit onderrig in jou omgewing. Ons ondersteun en ontwikkel jou.

Die werklike probleem in skoolklaskamers is nie dat onderwysers nie goed genoeg verduidelik nie. Onderwysers verduidelik meer as ooit tevore. Hulle berei sorgvuldig voor, vereenvoudig inhoud, gee voorbeelde, herhaal instruksies, verskaf opsommings en lei leerders stap vir stap.
Dit is nie eie denke nie, dit is geleende denke.
Dit sê vir ons dat dit nie 'n geheueprobleem is nie. Dit is 'n
betekenis-organiseringsprobleem.
Met Thinking Tools onderriord die onderwyser op 'n ander manier belangriker. Die onderwyser is nie meer die persoon wat die inhoud verduidelik nie. Die onderwyser word die argitek van die denkproses.
Dit beteken dat die onderwyser die les ontwerp sodat leerders betekenis moet bou, nie ontvang nie.
Met Thinking Tools verskuif leer van geleende denke na eie denke.
Inien jy op die kursusse hieronder kliek, kry jy OOK 'n gratis wiskunde Thinking Tools klas waar van toepassing.
Kies die kursus hieronder volgens jou vak(ke) en graad/grade
Mamma/Juffrou, graad R tot 3 leer dink, leer lees en leer somme doen die Thinking Tools manier
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)

Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2026 LearningDesigns. All Rights Reserved