Wat jy wil weet
Waarom is Thinking Tools benadering tot wiskunde uniek?
Ons het opgemerk dat kinders in hoër grade sukkel met wiskunde omdat die basiese beginsels nie stewig gevestig is nie. Deur hierdie leemtes in graad 3 aan te spreek, help ons om 'n soliede grondslag te bou wat toekomstige sukses in wiskunde verseker. Verder, deur die basiese beginsels te versterk, styg jou kind se graad 3 punte, wat hulle selfvertroue en akademiese prestasie 'n hupstoot gee.
Wat is ingesluit?
Die kursus bestaan uit vooraf-opgeneemde wiskunde klasse waar ouers/versorgers en kinders saam dink en somme doen
Van die onderwerpe wat bespreek word is:
Wat is die koste?
Jou belegging is slegs R100 per maand
Kanselleer enige tyd
Hoe skryf ek in?
Registreer gratis op die Marvelous Minds Platform: Die "Enrollment Key" is 2024
Nadat jy ingeskryf het druk jy die dokumente uit en sluit aan by 'n WhatsApp groep waar jy hulp en ondersteuning kry.
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)
Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2024 LearningDesigns. All Rights Reserved