Graad 12 Thinking Tools Studietegniek Kursus Sluit alle vakke in asook wiskunde en wiskunde geletterdheid figure-out ekstraklasse

11

Jy as ouer is die hoofrolspeler in die Thinking Tools suksesverhaal omdat ons weet hoe belangrik die akademie en toekoms van jou kind.


Is dit ook jou probleem dat jou kind nie weet hoe om te leer vir leervakke nie en ook nie wiskunde kan uitfigure nie?


Hoeveel betaal jy tans vir wiskunde ekstraklasse, R1000 of meer per maand?

Waarom is die Thinking Tools metode die voorkeur metode?

Ons is die enigste organisasie wat jou kind se brein kan ontwikkel.

Waarom is breinontwikkeling noodsaaklik? 0Met die Thinking Tools metode word nuwe breinbane vasgelê.

Waarom is breinbaan-vaslegging belangrik vir jou kind?0

Breinbane = langtermyn geheue en om nuwe probleme mee op te los?

Wat gebeur as my kind eksamen skryf sonder breinbane?

Dan is die kanse goed dat jou kind belangrike feite gaan vergeet en 'n 'blank' slaan.

Waarom nie oudtydse studiemetodes nie?

Voor jy betaal, vra ALTYD of die persoon of organisasie jou kind se Moederskip van alle Denke gebruik om effektief te leer. As hulle net breinkaarte en opsommings doen gaan hulle jou tyd en geld mors.

Is dit moeilik en sal my kind selfstandig kan werk?

Dit is so maklik dat graad 3s en 4s al alleen Zoom sessies doen en weet hoe om te leer.


What you see is What you Get.

Onder aan elke graad is daar vir jou 'n GRATIS soos in verniet 'n Thinking Tools figure-out wiskunde ekstraklas om na te kyk voordat jy aansluit.


Die graad 12s se wiskunde ekstraklasse wat lewendig met Zoom gedoen word, is Woensdae van 20:00 tot 21:00.

Wiskunde geletterdheid ekstraklasse is Donderdae 17:00 tot 18:00.


Wiskunde word makliker omdat ons jou kind leer om met die brein se ingebore ingebore Thinking Tools te werk. Daarom gaan jou kind se punte styg.

Skole, onderwysers en ouers wat inkoop op Thinking Tools speel in die internasionale liga.

Die artikel van Cas Olivier het in die STEM Magazine van Januarie 2025 verskyn met die titel ‘The Need for Brain-based learning: Addressing Modern Educational Concerns.'

Die STEM Magazine is 'n wêreld-leier tydskrif oor Science, Technology, Engineering and Mathematics wat in 74 lande gelees word.


Opsie 1 = Thinking Club

R120 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus

PLUS

ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar

PLUS

toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.

Opsie 2 = Thinking Club Plus

R350 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus

PLUS

ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester

PLUS

jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar

PLUS

toegang toe alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.

Nuwe inskrywings ontvang oorbruggingshulp wat hulle voorberei vir die lewendige Zoom klasse.

Ek kon nog nie 'n graad 12 groep bymekaar kry om ''n Thinking Tools kursus te vervaardig nie. My plan B is om die graad 11 Thinking Tools kursus vir jou as alternatief te bied.

Indien ek 'n graad 12 kursus sou doen, sou die uitkoms dieselfde gewees het behalwe die wiskunde. Aan die einde van graad 12 skryf jou kind buitendien oor al die graad 11 werk ook en dit word nie weer in graad 12 gedek nie. Die wiskunde matriekjaar begin dus eintlik by graad 11 en daar kan met sekerheid gesê word dat daar leemtes in jou kind se kennis gaan wees.

Daar is reeds 'n stel graad 11 wiskunde ekstraklasse beskikbaar. Die ekstraklasse sal net oor graad 12 werk gaan. Dit is Zoom-sessies waarvoor ons datums en tye sal

vasmaak.

Wat jy wil weet

Hier is 'n gratis wiskunde ekstraklas oor Liniêre en kwadratiese Algebra rye somme

Hier is 'n gratis wiskunde geletterdheid klas oor waarskynlikheid

Wat is ingesluit?

  • Die 2024 gewone wiskunde winterskoolklasse.
  • Jy sal toegang hê tot die kursusmateriaal wat jy moet uitdruk. Die hoofstukke word tydens die sessies bespreek.

  • Jy kry toegang tot 'n WhatsApp groep waar ek en ander onderwysers vrae beantwoord, hulp verleen en die regte rigting aandui.

  • Begin dadelik met Sessie 1 (video 1) begin julle om aan die werk te spring en stuur eers julle werk vir my en daarna op die graad se WhatsApp groep. Jou kind kry persoonlike aandag. Sodra terugvoering gegee is het jy volle toegang tot al die opgeneemde wiskunde ekstraklasse.

Sedert 2024 bied ons ook IGO ekstraklasse aan sonder enige verdere koste.

Hoe skryf ek in?

Algemene Vrae

  • My kind het disleksie, sal Thinking Tools werk? Kliek HIER om uit te vind oor die navorsing en hulp.
  • Kliek HIER om uit te vind waarom kinders met ADHD deur Thinking Tools bevorder word.


Belê vandag in jou kind se toekoms!

Terugvoer oor die kursus

Open chat
Send a message to learn how Thinking Tools can benefit you.