Graad 5 Thinking Tools Studietegniek Kursus.
Alle vakke asook wiskunde Figure out klasse.
R380 vir 4 lewendige Zoom wiskunde klasse per maand of die R150 opsie.

Opsie 1: R150 per maand
Dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Opsie 2: R380 per maand
Dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang toe alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Nuwe inskrywings ontvang oorbruggingshulp wat hulle voorberei vir die lewendige Zoom klasse.
Die graad 5 wiskunde Zoom ekstraklasse is Donderdae aande 18:00 tot 19:00 gedurende die kwartaal.
Let op die volgende in die opname oor die leeromgewing:
Die doel van die klasse:
Hier is 'n voorbeeld van 'n graad 5 figure-out volume en breuke wiskunde ekstraklas
Wat jy wil weet
So styg 'n kind se punte met die Thinking Tools metode

Wat is ingesluit?
Hoe skryf ek in?
Registreer op die Marvelous Minds Platform: Die "Enrollment Key" is 2025
Nadat jy ingeskryf het is daar 'n WhatsApp skakel na Opsie 1 en Opsie 2 Thinking Tools Club waar jy hulp en ondersteuning kry.
Jy betaal met Payfast wat elke maand op dieselfde dag die bedrag aftrek.
Belê vandag in jou kind se toekoms!
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)

Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2026 LearningDesigns. All Rights Reserved