Die Thinking Tools Studietegniek Kursusse van Graad 3 tot 12 sluit alle vakke in, ook figure-out wiskunde en wiskunde geletterdheids ekstraklasse
Jy is op die regte plek as jy jou kind wil laat leer dink en beter presteer!
Hier is meer inligting oor die Thinking Tools kursus: Brief aan ouer en versorgers.
Hoekom is jy op die regte plek?
Daar is 'n kursus waar kinders die Thinking Tools Studietegniek leer.
Kinders word geleer om te analiseer, sinteseer, evalueer, om korrekte feite bymekaar te sit, prosesse van feite te onderskei, foute te identifiseer, alternatiewe te ontdek en emosies te bestuur.
Thinking Tools het 'n unieke benadering tot wiskunde wat gedryf en gelei word deur Stap Zero.
Die doel is om jou kind te bemagtig met uitwerkvaardighede. Dit word gevolg deur die brein te stimuleer om patrone in die som te ontdek.
Sodra die patrone ontdek is, kan die brein eers begin om die stappe van die som uiteen te sit.
Dit stel die kind in staat om die som te in woorde uiteente sit wat 'n unieke omgekeerde onderrigbenadering is en een van die hoofredes waarom Thinking Tools-leerders uitskieters is.
R1000 of meer per maand?
Ons is die enigste organisasie wat jou kind se brein kan ontwikkel.
Met die Thinking Tools metode word nuwe breinbane vasgelê.
Breinbane = langtermyn geheue en om nuwe probleme me op te los.
Dan is die kanse goed dat jou kind belangrike feite gaan vergeet en 'n 'blank' slaan.
Voor jy betaal, vra ALTYD of die persoon of organisasie jou kind se Moederskip van alle Denke gebruik om effektief te leer. As hulle net breinkaarte en opsommings doen gaan hulle jou tyd en geld mors.
Dit is so maklik dat graad 3s en 4s al alleen Zoom sessies doen en weet hoe om te leer.
What you see is What you Get.
Onder aan elke graad is daar vir jou 'n GRATIS soos in verniet 'n Thinking Tools figure-out wiskunde ekstraklas om na te kyk voordat jy aansluit.
Die volgende kursusse is beskikbaar op die Marvelous Minds kursus-platform
Omdat ons onderrig brein-gebaseerd is, werk Thinking Tools vir alle kurrikulums.
Ons Spesialis onderwysers beskik oor spesiale kommunikasie-vaardighede om jou kind heeltyd veilig en geborge te hou.
Jou kind leer teen eie pas en kan uit die reeds opgeneemde klasse kies soos nodig vir eksamenvoorbereiding.
Omdat jy as ouer saam met jou kind op 'n WhatsApp groep is, is jy deurlopend op hoogte van jou kind se vordering.
Tydens die ekstra wiskunde klasse kry jou kind onmiddellike terugvoer op formatiewe assesserings
Die STEM Magazine is 'n wêreld-leier tydskrif oor Science, Technology, Engineering and Mathematics wat in 74 lande deur meer as 500 000 mense gelees word.
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)
Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2025 LearningDesigns. All Rights Reserved