Thinking Tools Kursusse vir Onderwysers wat in Afrikaans Onderrig (20 CPTD punte)

Is hierdie jou droom as onderwyser?
Sukses gewaarborg of jou kursusgeld 10x terug.
Kliek HIER om bewyse te sien hoe 'n klas wat met Thinking Tools onderrig word se punte verbeter.
Hier is 'n oorsig oor die INHOUD VAN DIE THINKING tOOLS KURSUS.
Hierdie kursusse behoort deur die skool of die department van onderwys befonds te word.
Kliek HIER vir 'n motiveringsbrief aan die Bestuursliggaam. Kliek HIER vir die bewys van SACE registrasie

Skole en onderwysers wat inkoop op Thinking Tools speel in die internasionale liga.
Die artikel van Cas Olivier het in die STEM Magazine van Januarie 2025 verskyn met die titel ‘The Need for Brain-based learning: Addressing Modern Educational Concerns.'
STEM Magazine het ook Cas Olivier se baanbrekerswerk oor Stap Zero gepubliseer – ’n ontdekking wat toenemend erken word as een van die mees diepgaande bydraes tot onderrig en leer in onlangse dekades.
Stap Zero onthul dat betekenisvolle leer nie by Stap 1 begin nie; dit begin met ’n onsigbare kognitiewe fase waar die brein die taak organiseer en sy interne ritme in lyn bring voordat dit met inhoud begin. Hierdie insig hervorm hoe onderwysers denke fasiliteer, hoe leerders elke tema of som moet benader om suksesvol te wees.
Jy kan die volledige Stap Zero-artikel hier lees: Step Zero: A Vital Pause for Success
Die STEM Magazine is 'n wêreld-leier tydskrif oor Science, Technology, Engineering and Mathematics wat in 74 lande deur meer as 500 000 mense gelees word.
Ons bied ook lewendige Zoom kursusse vir skole of individuele groepe onderwysers. Kliek HIER vir meer inligting.
Vir skole of groepe reël ons datums wat julle pas. WhatsApp Cas Olivier 0832592857
Marvelous Minds registreer ook tutor sentrums as DARE2TUTOR Differently Tutor Sentrums van uitnemendheid.
Kliek HIER vir meer inligting om deel te word van kwaliteit onderrig in jou omgewing. Ons ondersteun en ontwikkel jou.
Inien jy op die kursusse hieronder kliek, kry jy OOK 'n gratis wiskunde Thinking Tools klas waar van toepassing.
Kies die kursus hieronder volgens jou vak(ke) en graad/grade
Mamma/Juffrou, graad R tot 3 leer dink, leer lees en leer somme doen die Thinking Tools manier
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)

Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2025 LearningDesigns. All Rights Reserved