Thinking Tools Kursusse vir Onderwysers wat in Afrikaans Onderrig (20 CPTD punte) - R800

mm course teacher breinbane


Thinking Tools is wêreld leiers in terme opvoedkundige insig

Die artikel van Dr Cas Olivier in die STEM Magazine van Januarie 2025 The Need for Brain-based learning: Addressing Modern Educational Concerns

Die artikel van Dr Cas Olivier in die STEM Magazine van November 2025 Step Zero: A Vital Pause for Success



Ons bied ook lewendige Zoom kursusse vir skole of individuele groepe onderwysers. Kliek HIER vir meer inligting.

Vir skole of groepe reël ons datums wat julle pas. WhatsApp Cas Olivier 0832592857

Marvelous Minds registreer ook tutor sentrums as DARE2TUTOR Differently Tutor Sentrums van uitnemendheid.

Kliek HIER vir meer inligting om deel te word van kwaliteit onderrig in jou omgewing. Ons ondersteun en ontwikkel jou.


Nuwe rol

Die werklike probleem in skoolklaskamers is nie dat onderwysers nie goed genoeg verduidelik nie. Onderwysers verduidelik meer as ooit tevore. Hulle berei sorgvuldig voor, vereenvoudig inhoud, gee voorbeelde, herhaal instruksies, verskaf opsommings en lei leerders stap vir stap.

Dit is nie eie denke nie, dit is geleende denke.

 Dit sê vir ons dat dit nie 'n geheueprobleem is nie. Dit is 'n

betekenis-organiseringsprobleem.

 Met Thinking Tools onderriord die onderwyser op 'n ander manier belangriker. Die onderwyser is nie meer die persoon wat die inhoud verduidelik nie. Die onderwyser word die argitek van die denkproses.

 Dit beteken dat die onderwyser die les ontwerp sodat leerders betekenis moet bou, nie ontvang nie.

 Met Thinking Tools verskuif leer van geleende denke na eie denke.



Inien jy op die kursusse hieronder kliek, kry jy OOK 'n gratis wiskunde Thinking Tools klas waar van toepassing.

Kies die kursus hieronder volgens jou vak(ke) en graad/grade


Mamma/Juffrou, graad R tot 3 leer dink, leer lees en leer somme doen die Thinking Tools manier


Thinking Tools Courses 1

Grondslagfase

Thinking Tools Kursus

Grondslagfase Thinking Tools Onderwyser Kursus

Graad 4 tot 7

Thinking Tools Kursus

Alle Vakke Insluitend Wiskunde

Thinking Tools Onderwyser Kursus Alle Vakkke

Hoërskool onderwysers -

alle vakke behalwe wiskunde

Hoërskool Onderwysers

Hoërskool onderwysers, net

Wiskunde

Thinking Tools Onderwyserkursus - Wiskunde

Hoërskool onderwysers

Wiskunde geletterdheid

Thinking Tools Kursus Wiskundee Geletterheid