Graad 10 Thinking Tools Studietegniek Kursus

Alle vakke asook wiskunde Figure out klasse.

R399 vir 4 lewendige Zoom wiskunde klasse per maand of die R199 opsie

9

Die graad 10 gewone wiskunde Zoom ekstraklasse Donderdae aande 19:00 tot 20:00 gedurende die kwartaal.

Die graad 10 wiskunde geletterdheid Zoom ekstraklasse is Woensdae aande 18:00 tot 19:00 gedurende die kwartaal.


Kliek HIER vir meer inligting oor Opsie 1 en Opsie 2


Die twee opsies verskil slegs in terme van die lewendige Wiskundeklasse. Die res is 100% dieselfde in terme van ondersteuning met die aanleer van vakke en hulp met wiskundesomme.


Hier is 'n gratis graad 10 wiskunde geletterdheid figure-out klas oor tariewe

Gratis Graad 10 gewone wiskunde-ekstraklas: 'n Waarskynlikheidsom met 'n Stap 0

Let op die volgende in die opname oor die leeromgewing:

  • Hoe die kinders gelei word lei om self die somme uit te figure.
  • Daar word vir elke kind 'n veilige denkomgewing geskep word.
  • Hoe kinders vrae begin beantwoord wat mens nie dink is moontlik is nie.
  • Hoe kinders se selfvertroue om te waag, groei.

Die doel van die klasse:

  • 'n Wiskunde som is vir 'n kind moeilik omdat die fondasie wat nodig is vir die som nog nie vir die kind maklik is nie.
  • Omdat Thinking Tools die enigste in die land is weet ons dat insig net gebeur as daar in die gedagtes 'n sluiting in die brein plaasvind. As die sluiting nie gebeur nie, het leer nie plaasgevind nie.
  • Die onderwyser kan nie namens die kind 'n sluiting maak nie, jou kind moet dit self doen.
  • Dit bou breinbane en maak jou kind wiskundig sterk.
  • Indien jou kind nie sterk wiskundige denke ontwikkel het nie, sal die punte nie konstant goed wees in volgende grade nie en sal jy die heel tyd bekommer.

Wat jy wil weet

Ons neem kinders jaar vir jaar deur tot in graad 12.


Jaco 20240503

Wat is ingesluit?

  • Jy sal toegang hê tot die kursusmateriaal wat jy moet uitdruk. Die hoofstukke word tydens die sessies bespreek.
  • Jy kry toegang tot 'n WhatsApp groep waar ek en ander onderwysers vrae beantwoord, hulp verleen en die regte rigting aandui.
  • Begin dadelik met Sessie 1 (video 1) begin julle om aan die werk te spring en stuur eers julle werk vir my en daarna op die graad se WhatsApp groep. Jou kind kry persoonlike aandag. Sodra terugvoering gegee is het jy volle toegang tot al die opgeneemde wiskunde ekstraklasse.

Hoe skryf ek in?


Registreer op die Marvelous Minds Platform: Die "Enrollment Key" is 2025

Nadat jy ingeskryf het is daar 'n WhatsApp skakel na Opsie 1 en Opsie 2 Thinking Tools Club waar jy hulp en ondersteuning kry.

Jy betaal met Payfast wat elke maand op dieselfde dag die bedrag aftrek.

Algemene Vrae

  • My kind het disleksie, sal Thinking Tools werk? Kliek HIER om uit te vind oor die navorsing en hulp.
  • Kliek HIER om uit te vind waarom kinders met ADHD deur Thinking Tools bevorder word.

Belê vandag in jou kind se toekoms!