Opsie 1 en Opsie 2
Opsie 1 = R199 per maand
Ideaal vir leerders wat toegang nodig het tot die Thinking Tools-kursus, opgeneemde figure-out-wiskundeklasse.
Dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar vanaf graad 5.
PLUS
toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Opsie 2 = R399 per maand
Ideaal vir leerders wat aan lewendige Zoom figure-out-wiskundeklasse wil deelneem.
Dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 100+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar vanaf graad 5.
PLUS
toegang toe alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Nuwe inskrywings ontvang oorbruggingshulp wat hulle voorberei vir die lewendige Zoom klasse.
Voor inskrywing, WhatsApp Cas Olivier om te verseker 'n opening is beskikbaar: 0832592857
Om vir jou gekose opsie in te skryf, klik HIER om in te teken. Wanneer jy voortgaan met kursusregistrasie, sal jy die geleentheid kry om jou voorkeur-opsie te kies.
Jou gekose opsie kan enige tyd verander word. - WhatsApp Dr Cas Olivier: +27 (0) 83 259 2857
Email:cas@learningdesigns.co.za
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)

Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2026 LearningDesigns. All Rights Reserved