Graad 6 Thinking Tools Studietegniek Kursus Alle vakke asook wiskunde Figure out klasse.

R380 vir 4 lewendige Zoom wiskunde klasse per maand of die R150 opsie.

Graaad 6 Thinking Tools Kursus

Hier is 'n gratis wiskunde figure-out Thinking Tools klas oor Pre planne en planne oor vierkante en kubusse se oppervlaktes

Ons het ontdek hoekom 'n kind wat hard geleer het en die werk ken swak doen in die eksamen. Die geheim lê in die proses van Pre-plan -> Plan -> Uitvoer wat uniek is aan Thinking Tools en daarom doen ons leerders beter. Lees HIER. Sluit aan en leer vinniger en beter.

Kliek HIER om bewyse te sien hoe kinders beter presteer.

Hier is meer inligting oor die Thinking Tools kursus: Brief aan ouer en versorgers.


Hoeveel betaal jy tans vir wiskunde ekstraklasse, R1000 of meer per maand?

Lees tot onder daar is 'n gratis figure-out wiskunde ekstraklas om na te kyk sodat jy kan agterkom hoe dit gedoen word. Dit is presies sulke klasse waartoe beide opsies toegang het. Jy kan dadelik begin.


Die graad 6 wiskunde Zoom ekstraklasse is Dinsdae aande 18:00 tot 19:00 gedurende die kwartaal.

Opsie 1 = Thinking Club

R120 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus

PLUS

ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar

PLUS

toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.

Opsie 2 = Thinking Club Plus

R350 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus

PLUS

ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester

PLUS

jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar

PLUS

toegang toe alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.

Nuwe inskrywings ontvang oorbruggingshulp wat hulle voorberei vir die lewendige Zoom klasse.


Wat jy wil weet

Dit is hoe kinders wat Thinking Tools gebruik se punte styg

gr 6

Wat is ingesluit?

  • Jy sal toegang hê tot die kursusmateriaal wat jy moet uitdruk. Die hoofstukke word tydens die sessies bespreek.
  • Jy kry toegang tot 'n WhatsApp groep waar ek en ander onderwysers vrae beantwoord, hulp verleen en die regte rigting aandui.
  • Begin dadelik met Sessie 1 (video 1) begin julle om aan die werk te spring en stuur eers julle werk vir my en daarna op die graad se WhatsApp groep. Jou kind kry persoonlike aandag. Sodra terugvoering gegee is het jy volle toegang tot al die opgeneemde wiskunde ekstraklasse.

Hoe skryf ek in?

Algemene Vrae

  • My kind het disleksie, sal Thinking Tools werk? Kliek HIER om uit te vind oor die navorsing en hulp.
  • Kliek HIER om uit te vind waarom kinders met ADHD deur Thinking Tools bevorder word.


Belê vandag in jou kind se toekoms!