Graad 5 Thinking Tools Studietegniek Kursus.

Sluit alle vakke in asook wiskunde figure-out ekstraklasse


Graaad 5 Thinking Tools Kursus

Vir meer inligting oor die voordele van die Thinking Tools kursus, kliek HIER


Opsie 1: R120 per maand

R120 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus

PLUS

ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar

PLUS

toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.


Opsie 2: R350 per maand

R350 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus

PLUS

ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester

PLUS

jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse

PLUS

toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar

PLUS

toegang toe alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.

Nuwe inskrywings ontvang oorbruggingshulp wat hulle voorberei vir die lewendige Zoom klasse.

Die graad 5 wiskunde Zoom ekstraklasse is Donderdae aande 17:00 tot 18:00 gedurende die kwartaal.

Wat jy wil weet

So styg 'n kind se punte met die Thinking Tools metode

PJ Nortje

Hier is 'n voorbeeld van 'n graad 5 figure-out volume en breuke wiskunde ekstraklas

Wat is ingesluit?

  • Jy sal toegang hê tot die kursusmateriaal wat jy moet uitdruk. Die hoofstukke word tydens die sessies bespreek.
  • Jy kry toegang tot 'n WhatsApp groep waar ek en ander onderwysers vrae beantwoord, hulp verleen en die regte rigting aandui.
  • Begin dadelik met Sessie 1 (video 1) begin julle om aan die werk te spring en stuur eers julle werk vir my en daarna op die graad se WhatsApp groep. Jou kind kry persoonlike aandag. Sodra terugvoering gegee is het jy volle toegang tot al die opgeneemde wiskunde ekstraklasse.

Hoe skryf ek in?

Algemene Vrae

  • My kind het disleksie, sal Thinking Tools werk? Kliek HIER om uit te vind oor die navorsing en hulp.
  • Kliek HIER om uit te vind waarom kinders met ADHD deur Thinking Tools bevorder word.


Belê vandag in jou kind se toekoms!

Terugvoer oor die kursus

Graad 5 Terugvoer Mammas na

Sessie 2

Terugvoer van Graad 5 Mamma oor haar kind se selfstandigheid