Kursusinhoud van die Thinking Tools Onderwyserkursusse


mm course teacher klaspunte
Elke kursus bestaan uit 6 x 3-ure interaktiewe aanlyn sessies. Dit beteken elke onderwyser doen dit teen eie tyd en tempo. Navraag kan gedoen word oor vordering.
Die unieke interaktiewe funksie maak elke aanlyn-onderwyser deel van 'n lewendige gesprek oor elke tema. Die is so uniek dat dit voel of jy begin vriende maak met die span wat die kursus lewendig doen.

Die kursusmateriaal vir die volgende kursusse is in Engels maar die gesprekke vind in Afrikaans plaas.

Grondslagfase

Graad 4 tot 7 Intermediër

Hoërskool onderwysers - alle vakke behalwe wiskunde

Graad 8 tot 12 wiskunde onderwysers

Graad 10 tot 12 wiskunde geletterheid

Elke kursus bestaan uit die volgende hoofstukke
Thinking Tools Course Content

GET IN TOUCH

+27 (0) 83 259 2857

cas@learningdesigns.co.za

VISIT US ON SOCIAL MEDIA

Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)

Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)

MM Thinking Tools

Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning

©2024 LearningDesigns. All Rights Reserved

Open chat
Send a message to learn how Thinking Tools can benefit you.