Graad 9 Thinking Tools Studietegniek Kursus Alle vakke asook wiskunde Figure out klasse.
R350 vir 4 lewendige Zoom wiskunde klasse per maand of die R150 opsie.
Graad 9 wiskunde Gegee Koördinate en trek die reguitlyn grafiek 20250812
Ons het ontdek hoekom 'n kind wat hard geleer het en die werk ken swak doen in die eksamen. Die geheim lê in die proses van Pre-plan -> Plan -> Uitvoer wat uniek is aan Thinking Tools en daarom doen ons leerders beter. Lees HIER. Sluit aan en leer vinniger en beter.
Kliek HIER om bewyse te sien hoe kinders beter presteer.
Hier is meer inligting oor die Thinking Tools kursus: Brief aan ouer en versorgers.
Die graad 9 wiskunde Zoom ekstraklasse is Dinsdae aande 20:00 tot 21:00 gedurende die kwartaal.
Opsie 1: R120 per maand
R120 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Opsie 2: R350 per maand
R350 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang toe alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Nuwe inskrywings ontvang oorbruggingshulp wat hulle voorberei vir die lewendige Zoom klasse.
Wat jy wil weet
Wat is ingesluit?
Hoe skryf ek in?
Belê vandag in jou kind se toekoms!
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)
Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2025 LearningDesigns. All Rights Reserved