Graad 8 Thinking Tools Studietegniek Kursus Alle vakke asook wiskunde Figure out klasse.
R380 vir 4 lewendige Zoom wiskunde klasse per maand of die R150 opsie.
Hier is 'n voorbeeld van 'n graad 8 wiskunde gratis ekstraklas oor Algebra Los op vir x somme met 'n Stap 0. Stap Zero is uniek wat jy net by Thinking Tools gaan leer.
Ons het ontdek hoekom 'n kind wat hard geleer het en die werk ken swak doen in die eksamen. Die geheim lê in die proses van Pre-plan -> Plan -> Uitvoer wat uniek is aan Thinking Tools en daarom doen ons leerders beter. Lees HIER. Sluit aan en leer vinniger en beter.
Kliek HIER om bewyse te sien hoe kinders beter presteer.
Vir meer inligting oor die voordele van die Thinking Tools kursus, kliek HIER.
Hier is meer inligting oor die Thinking Tools kursus: Brief aan ouer en versorgers.
Die graad 8 wiskunde Zoom ekstraklasse is Dinsdae aande 19:00 tot 20:00 gedurende die kwartaal.
Opsie 1 = Thinking club
R120 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Opsie 2 = Thinking club Plus
R350 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang tot alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Nuwe inskrywings ontvang oorbruggingshulp wat hulle voorberei vir die lewendige Zoom klasse.
Wat jy wil weet
Wat is ingesluit?
Hoe skryf ek in?
Belê vandag in jou kind se toekoms!
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)
Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2025 LearningDesigns. All Rights Reserved