Wat jy wil weet
Die graad 4s se wiskunde ekstraklasse wat lewendig met Zoom gedoen word, is Dinsdae van 18:00 tot 19:00..
Elke klas word opgeneem en kan van die daaropvolgende week oor en oor aanlyn gekyk word. Kinders wat later inskryf kan vorige lesse hier opvang.
Vandag se kinders se breine werk anders. Hulle kan met rekenaars en Google in een internetsoektog baie gou meer inligting versamel as wat in 'n les aangebied word. Boonop geniet hulle dit.
Ons gebruik hierdie vaardighede van jou kind om in Google gaan rondkrap net so om skoolwerk mee te leer.
Verder is ons leerders is suksesvol omdat ons lank terug al geleer het dat ons rol as onderwysers moet verander na die van 'n kurator (afgelei van die Latynse woord wat ‘om te sorg’ beteken).
Thinking Tools kurator-onderwysers is kurrikulumkundiges wat opgelei is om kinders se ondersoekvaardighede op doelgerigte maniere in te span. So werk ons saam met jou kind deur elke silabustema.
Hoe doen ons dit? Ons rig en fasiliteer jou kind denke op wetenskaplike maniere om jou kind se kritiese en kreatiewe denke te ontwikkel. Dit stel jou kind in staat om skoolwerk- kennis self te kan ontdek.
So leer ons jou kind 'figure out' vaardighede in wiskunde en al die ander vakke. Dit is een van die hoofredes waarom jou kind se punte styg.
Ons help jou kind met al die vakke.
Waarom is Thinking Tools benadering tot wiskunde uniek?
Hier is n voorbeeld hoe julle jou kind se ingebore Thinking Tools gaan ontdek
Wat is ingesluit?
Gratis Wiskunde Ekstraklasse :
Die graad 4s se wiskunde ekstraklasse wat lewendig met Zoom gedoen word, is Dinsdae van 18:00 tot 19:00..
Elke klas word opgeneem en kan van die daaropvolgende week oor en oor aanlyn gekyk word.
Wat is die koste?
Jou belegging in jou kind se toekoms is slegs R165 per maand. Die prys waarteen jy inskryf verander nooit totdat jou kind in graad 12 is.
Kanselleer enige tyd
Hoe skryf ek in?
Stap 1: Registreer Gratis op die Marvelous Minds Platform - gebruik 2024 as Enrolment Key. Voor julle inskryf en betaal het julle gratis toegang tot 'n voorbeeld van een wiskunde ekstraklas per graad om te sien hoe ons kinders leer om somme uit te figure
Stap 2: Kies jou kind se Graad en Betaal
Belê vandag in jou kind se toekoms!
Graad 6 terugvoer – Mammas na sessie 2
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)
Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2024 LearningDesigns. All Rights Reserved