Graad 3 Wiskunde vir slegs R125 per maand

Thinking Tools Courses 1

Skryf jou kind vandag in by Thinking Tools se graad 3 vetpret wiskunde klasse en sien hoe jou kind se selfvertroue, vermoëns en punte groei!

Lees tot onder daar is 'n gratis figure-out wiskunde ekstraklas om na te kyk

Wat jy wil weet

Waarom is Thinking Tools benadering tot wiskunde uniek?

  • Tradisioneel word jou kind onderrig om wiskundemetodes of resepte te volg en dit is waar die probleme met wiskunde begin want die brein is nie bedraad om resepte te onthou nie. Daarom leer ons jou kind om somme uit te figure.
  • Ons identifiseer en versterk die wiskunde boublokke wat gemis is, sodat jou kind met selfvertroue kan leer hoe om somme uit te figure.
  • Hierdie sterk fondament verseker nie net toekomstige sukses nie, maar verbeter ook onmiddellik jou kind se graad 3 wiskunde punte.
  • Indien jou kind op hierdie stadium nog nie somme self kan uitfigure nie, het jou kind reeds 'n agterstand.

Ons het opgemerk dat kinders in hoër grade sukkel met wiskunde omdat die basiese beginsels nie stewig gevestig is nie. Deur hierdie leemtes in graad 3 aan te spreek, help ons om 'n soliede grondslag te bou wat toekomstige sukses in wiskunde verseker. Verder, deur die basiese beginsels te versterk, styg jou kind se graad 3 punte, wat hulle selfvertroue en akademiese prestasie 'n hupstoot gee.

Wat is ingesluit?

Die kursus bestaan uit vooraf-opgeneemde wiskunde klasse waar ouers/versorgers en kinders saam dink en somme doen


Van die onderwerpe wat bespreek word is:

  • Optelgetalpatrone en getallelyn
  • Woordsomme
  • Tafels
  • Geld
  • Breuke
  • Optel- en Aftreksomme

Wat is die koste?

Jou belegging is slegs R125 per maand.

Kanselleer enige tyd.

Hierdie video is 'n voorbeeld hoe graad 3 kinders leer om op die Thinking Tools somme uit te figure.

Let op die volgende:

  • Hoe die kinders gelei word lei om self die somme uit te figure.
  • Hoe vir elke kind 'n veilige denkomgewing geskep word.
  • Hoe die kinders se breinbane gevorm word soos hulle nuwe ontdekkings maak.
  • Hoe die kinders bemagtig word om patrone raak te sien.
  • Hoe kinders vrae begin beantwoord wat mens nie dink is moontlik is nie.
  • Hoe kinders se selfvertroue om te waag, groei.

Onderwysers wat die Grondslagfase kursus doen kan ook hierdie vlak van onderrig bereik en nog meer nadat jy die basiese kursus voltooi het.


Hoe skryf ek in?

Registreer gratis op die Marvelous Minds Platform: Die "Enrollment Key" is 2024

Nadat jy ingeskryf het druk jy die dokumente uit en sluit aan by 'n WhatsApp groep waar jy hulp en ondersteuning kry.


Open chat
Send a message to learn how Thinking Tools can benefit you.