Graad 12 Thinking Tools Studietegniek
Alle vakke asook wiskunde Figure out klasse.
R380 vir 4 lewendige Zoom wiskunde klasse per maand of die R150 opsie.
Hier is 'n gratis wiskunde geletterdheid tariewe met 'n pre-plan Stap 0
Gratis Graad 12 Wiskunde Waarskynlikheidsom met 'n Stap 0
Ons het ontdek hoekom 'n kind wat hard geleer het en die werk ken swak doen in die eksamen. Die geheim lê in die proses van Pre-plan -> Plan -> Uitvoer wat uniek is aan Thinking Tools en daarom doen ons leerders beter. Lees HIER. Sluit aan en leer vinniger en beter.
Kliek HIER om bewyse te sien hoe kinders beter presteer.
Hier is meer inligting oor die Thinking Tools kursus: Brief aan ouer en versorgers.
Die graad 12 gewone wiskunde Zoom ekstraklasse is Woensdae aande 19:00 tot 20:00 gedurende die kwartaal.
Die graad 12 wiskunde geletterdheid Zoom ekstraklasse is Donderdae aande 18:00 tot 19:00 gedurende die kwartaal.
Vir gewone wiskunde en wiskunde geletterdheid
Opsie 1 = R120 per maand
R120 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang tot alle nuwe wiskunde figure out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Opsie 2 = R350 per maand
R350 per maand, dan het jy toegang tot die volledige Thinking Tools kursus
PLUS
ondersteuning met die gebruik van Thinking Tools om alle vakke te bemeester
PLUS
jy kan deelneem aan vier (4) lewendige Zoom figure-out wiskunde klasse per maand
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse
PLUS
toegang tot 50+ reeds opgeneemde figure-out wiskunde klasse van die vorige jaar
PLUS
toegang toe alle nuwe wiskunde figure-out klasse wat gedurende die jaar opgeneem word.
Ek kon nog nie 'n graad 12 groep bymekaar kry om ''n Thinking Tools kursus te vervaardig nie. My plan B is om die graad 11 Thinking Tools kursus vir jou as alternatief te bied. Indien 'n graad 12 kursus sou doen, sou die uitkoms dieselfde gewees het behalwe die wiskunde.
Aan die einde van graad 12 skryf jou kind buitendien oor al die graad 11 werk ook en dit word nie weer in graad 12 gedek nie. Die wiskunde matriekjaar begin dus eintlik by graad 11 en daar kan met sekerheid gesê word dat daar leemtes in jou kind se kennis gaan wees.
Daar is reeds 'n stel graad 11 wiskunde ekstraklasse beskikbaar. Die ekstraklasse sal net oor graad 12 werk gaan.
Wat is ingesluit?
Sedert 2024 bied ons ook IGO ekstraklasse aan sonder enige verdere koste.
Hoe skryf ek in?
Belê vandag in jou kind se toekoms!
GET IN TOUCH
VISIT US ON SOCIAL MEDIA
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (English group)
Join the Thinking Tools for creative accelerated learning (Afrikaans group)
Go the Thinking Tools Way For Creative Accelerated Learning
©2025 LearningDesigns. All Rights Reserved