'}}
Die Rede Waarom jou kind ‘n Thinking Tools kursus nodig het

Ek sien en hoor mense praat steeds van studiemetodes

Min mense het dit agtergekom, dat papegaai-leer studiemetodes is so oudmodies soos 'n telefoon teen jou muur.

Die nuwe leer is om te leer hoe om re figure out, omdat in die lewe na matriek (soos jy weet) dit nie gaan oor wat jy kan onthou nie, maar wat jy kan uitfigure. Jy kan korttermyn dink en die papegaai metode kies, maar dan sal jy daarmee moet saamleef = leer en vergeet en leer en vergeet......

OF

jy kan kort en langtermyn kies en jou kind laat leer dink. Met leer dink styg jou kind se punte met die eerste toets en omdat dit wat geleer is in breinbane vasgelê .

Indien jou kind geleer word om met ingebore Thinking Tools te leer, waarborg ek resultate (al jou geld dubbel terug as dit nie werk nie)

Vir net R165 per maand kry jou kind elke week 'n wiskunde ekstraklas deur 'n  spesialis wiskunde onderwyser lewendig met Zoom. En julle kom op 'n WhatsApp groep waar jou kind enige tyd 'n vraag kan vra.

Net soos met wiskunde word jou kind geleer hoe om al haar ander vakke met die tegniek te leer. Omdat die Thinking Tools manier gebaseer is op jare se navorsing oor hoe die brein leer, gaan sy jou kind volgens die bedrading van haar brein leer en dit beteken vinniger leer EN beter punte.

PLUS daar is meer as 50 reeds opgeneemde figure out klasse op die kursus onmiddellik beskikbaar (doen jou somme teen R200 wat die going rate is vir wiskunde ekstraklasse) PLUS n 8 ure winterskool en in 2025 gaan ons weer een doen (alles nog ingesluit by die R165) PLUS nog 50 graad van die vorige graad se wiskunde ekstraklas lesse (doen weer die som en jy sal sien in terme van kwaliteit en kwantiteit kan jy nie beter nie.)

Kies jou kind se kursus hier: https://learningdesigns.co.za/afrikaanse-skool-leerders/

Read More Articles

'}}
Die Rede Waarom jou kind ‘n Thinking Tools kursus nodig het
'}}
Why enrol for a Thinking Tool Course?
'}}
How Do Students Learn to Think In a World of Infinite Information?
mm course learner dev
mm course teacher colab
Open chat
Send a message to learn how Thinking Tools can benefit you.